Modulekode | CMP 386 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Teorie en vaardighede ten opsigte van die siektevoorkoming, diagnose en behandeling van geestesgesondheidsprobleme, deur middel van lesings, seminare, selfonderrig en praktiese sessies in die hospitaal en vaardigheidslaboratorium. Probleemgeoriënteerde en interdissiplinêre benadering word beklemtoon. Klem word geplaas op die diagnose en behandeling van die mees prominente toestande sowel as die aanleer van praktiese en kliniese vaardighede. |
Modulekrediete | 36.00 |
Programme | |
Voorvereistes | CMP 281, CMP 282, FAR 280 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 2 besprekingsklasse per week, 1 seminaar per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Huisartskunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App